Search This Blog

The King James Bible ( Old & New )

Onse Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word.

Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel.

Gee ons vandag ons daaglikse brood.

En vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.

En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose: Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

No comments:

Post a Comment

Follow Us